Ons skool se klerebank beskik oor die nodige skoolklere vir leerders. Daar is twee wyses hoe klere bekom kan word uit die klerebank. Klere kan geruil word, of ’n betaling gaan plaasvind vir die items.

Laai gerus die volgende dokumentasie af vir verdere inligting.