Neem asb. kennis, ons skool gaan kontantloos.

Laai gerus die dokumentasie af deur op die ‘Download’-knoppie te klik om die stappe te sien vir die aktivering van die toep. Kyk ook na die video vir meer inligting.

Op die toep kan ouers gerieflik betalings maak vir verskeie produkte en dienste wat by die skool beskikbaar is, soos sportgelde en civviedag-gelde. Let asseblief daarop dat skoolgelde nie deur die toep betaalbaar is nie. Indien u enige probleme ondervind met die gebruik van die toep, is u welkom om vir Chantalle Wood ’n WhatsApp-boodskap te stuur by 083 557 9714, en sy sal graag help.

KARRI GREEN CARD

Karri Kaart Opsomming: Klik asseblief op die knoppie hieronder om die dokument af te laai.

Karri Card Summary: Please click the button below to download the document.

Karri Groen Kaart Ouerbrief: Klik asseblief op die onderstaande knoppie om die ouerbrief af te laai.

Karri Green Card Parent Letter: Please click the button below to download the parent letter.